Bestaande Toespraak Voorbeelde

LET ASB OP:
  • Bestaande toesprake dien slegs as VOORBEELDE.
  • Dus moet jy die toespraak verander om by die betrokke tema, onderwerp en spreker te pas.
  • Indien jy versuim om die toespraak te verander, loop jy / jou kind die risiko dat 'n ander spreker dieselfde toespraak as jy / jou kind kan lewer.
  • Lees asb ook die "Gereelde Vrae / Hulp" afdeling.
437 items gevind
 ... | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | ... Wys alles
Sort By: 
Kinders hou ouers met valkoë dop, want hulle leer deur nabootsing. Daarom het ouers MEER dissipline nodig as kinders. Hulle moet ook gestraf word as hulle vloek en baklei, sondae as 'n werksdag gebruik, en hulle kosbare bloedjies verwaarloos.
    Die metodes van doodstraf het darem al gevorder van kop-afkap en aan 'n plank vasspyker, tot 'n slaap-inspuiting wat jou saggies die lewe uithelp! Om die oorsake van misdaad te behandel, is 'n moontlike oplossing,
      Sonder ‘n geborge stabiele gesinslewe, is ‘n kind ‘n drenkeling wat ankerloos ronddobber op die stormsee van die lewe…!
        Die gevolge van tiener-rebellie is dat ons soms die pad byster raak. Vir 'n wyle word ons uitsig belemmer deur groepsdruk, gryp ons na die strooihalm van opkikkers en verslawende middels, en blameer ons die wêreld resessie vir ons benarde posisie.
          Die aanhoudende skril klank van ons popmusiek, is vir hulle net so erg soos die onophoudelike monotone gesanik van die krieke. Die lastige muskiete wat om 'n ouer se ore “ZZZZZ”, is die feit dat hulle moet poliesieman speel oor die TV- kontrole,