Bestaande Toespraak Voorbeelde

LET ASB OP:
  • Bestaande toesprake dien slegs as VOORBEELDE.
  • Dus moet jy die toespraak verander om by die betrokke tema, onderwerp en spreker te pas.
  • Indien jy versuim om die toespraak te verander, loop jy / jou kind die risiko dat 'n ander spreker dieselfde toespraak as jy / jou kind kan lewer.
  • Lees asb ook die "Gereelde Vrae / Hulp" afdeling.
437 items gevind
 ... | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | ... Wys alles
Sort By: 
Wat het geword van goeie buurmanskap? Bure mors met 'n mens se privaatheid. Die geraas van die bure en hul dieretuin dryf 'n mens teen die mure uit. Duistere dinge broei uit wanneer daar bende-bende gespeel word.
    Leonardo da Vinci said: a trustworthy person will criticize you in private and praise you in public. If you have a friend like this – keep him and treasure him. Don’t let distance EVER estrange you from each other.
      Cell phones are messing up people’s spelling skills and abilities. They provide access to Mixit and obscure chat rooms where teenagers get mixed-up with the dark under world. One-hand drivers become a danger on our roads, and cause fatal accidents.
        Teens don't like the sound of barking hounds that question every single aspect of our lives. In our opinion, a chaotic room and lifestyle are normal, money to buy cellphones, ipods and Internet are a must, and our looks make a statement
          Boelies is meestal meer bek as binnegoed, maar hulle gebruik ook verskillende wapens om jou mee seer te maak. Die gevolge van die kat-en-muis-speletjie is dikwels traumaties. Slagoffers trek of terug en ly in stilte, of raak rebels en word self 'n boelie.