|
|
Bestaande Toespraak Voorbeelde
Bestaande Toespraak Voorbeelde
LET ASB OP:
- Bestaande toesprake dien slegs as VOORBEELDE.
- Dus moet jy die toespraak verander om by die betrokke tema, onderwerp en spreker te pas.
- Indien jy versuim om die toespraak te verander, loop jy / jou kind die risiko dat 'n ander spreker dieselfde toespraak as jy / jou kind kan lewer.
- Lees asb ook die "Gereelde Vrae / Hulp" afdeling.
Die tonge in Suid-Afrika sal bly klap. Ons erfenis sal bly voortbestaan.
|
Dames en here – Die arme BOERENOOI het die Kaap van Storms getem, die Groot Trek oorleef, in konsentrasiekampe geseëvier en tot op hede gegroei en tot wasdom gekom! Daar is nie ‘n MANIER waarop MY moedertaal ‘n stille dood gaan sterf nie!!
|
Dames en here – Afrikaanse kinders is plesierig! Ons het die wêreld aan ons voete, en ons ouers in ons sakke….!! Tegnologie maak die lewe lekker. Ons KAN NIE sonder selfone, rekenaars en die TV lewe nie!! Gun ons dus hierdie ou plesiertjie!!
|
Dames en here – Afrikaner kinders is BAIE gelukkig! Ons ouers kompeteer oor wie die beste partytjie kan gee. Ons het baie geleenthede en neem aan baie buitemuurse aktiwiteite deel, en ons bly in ‘n ryk land en kom uit goeie ouerhuise.
|
Afrikaans bestaan uit ‘n verskeidenheid van vorme wat saam die taal Afrikaans uitmaak
| |
|
|