|
|
Graad 8 - 12
Die wêreld TREK hul NEUSE op vir AFRIKA se VIGS, ARMOEDE, en POLITIEKE OPROER Ek stem saam: Afrika is BESLIS nie ‘n KATJIE wat jy sonder HANDSKOENE aanpak nie!
|
Afrikaans is nie meer die taal van my lewe, omdat ons ou Boerevolkie mekaar nie ‘n plekkie in die son gun nie. Ons klou naarstigtelik vas aan ou gebruike en ou persepsies!
|
Dames en here – Die arme BOERENOOI het die Kaap van Storms getem, die Groot Trek oorleef, in konsentrasiekampe geseëvier en tot op hede gegroei en tot wasdom gekom! Daar is nie ‘n MANIER waarop MY moedertaal ‘n stille dood gaan sterf nie!!
|
Afrikaans bestaan uit ‘n verskeidenheid van vorme wat saam die taal Afrikaans uitmaak
|
Kaalpoot loop en roosterkoek eet, is iets waarna 'n tiener verlang, want toe ons nog 'n haasbek was, het mense gedink ons is oulik. Noudat ons tieners is, trek almal hul wenkbroue op – so asof ons 'n aansteeklike siekte het!
| |
|
|