|
|
3 - 3.5min
Ek ken 'n paar tieners wat nie net hysbakke of roltrappe nodig het nie, maar 'n hyskraan om hul van hul sitvlakke op te lig! Die bal is in ons hande. Die hoofstukke van ons tiener-verhaal word deur onsself geskryf,
|
Hou op wag dat jou skip moet kom! Aanvaar dat almal in dieselfde bootjie is en moet bespaar! Begin by besnoeiing op luukshede. En sien die ressesie as 'n uitdaging en nie as 'n struikelblok nie!
|
A-hoi! (Marco).... A-hoi! (res) Span die seile..... lig die anker...!! James Huneker – die ontdekkingsreisiger – het gesê: 'n Skip is nie gemaak om in die hawe te lê nie!
|
Hulle lei aan post-oorlog trauma, terwyl ons met die post-millenium sindroom moet saamleef. Hulle moes hul sente tien maal omdraai, terwyl ons nie eers meer sente het nie, want dit het waardeloos geword!
|
Al hou ouma van 'n ballet-tutu en kleinseun van die sakkerige rap-voorkoms, het hierdie twee generasies die vermoë om saam in harmonie te dans. Kennis en wysheid is iets wat ons jongmense beslis by die gryskoppe kan leer.
| |
|
|