Nuwe Toespraak

LET ASB OP:
  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule onderaan hierdie bladsy.
  • Lees asb ons Gereelde Vrae / Hulp afdeling vir meer inligting.
8 items gevind
 1 | 2 Wys alles
Sort By: 
In die lewe gaan jy foute maak en jy gaan op jou sitvlak beland - dit is die opstaan wat saakmaak. As ons sinvol wil lewe moet ons ons doodloopstrate in omdraaistrate verander. Ons omdraaikans kom as ons die gevaarligte sien sodat ons d handrem kan optrek
    They throw you away, and then you feel like an ice cream that was dropped on the ground. Friends give you the cold shoulder to try and manipulate you. They also involve you in mischief, and you feel helpless.
      Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
        Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
          Versoek die skryf van 'n Nuwe Toespraak - uniek en spesifiek tot 'n tema van jou keuse!
             

            Vrywaringsklousule:

            Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
              - Op die regte vlak van jou kind is,
              - Pas by sy / haar persoonlikheid, en
              - Voldoen aan julle spesifieke vereistes.
            Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.