Soek

 

Wat ons kliënte sê

"Ignus het gewen!!! Hy was die Graad 6 redenaar wenner by sy Laerskool, ek is soooo trots op hom. Baie dankie vir julle harde werk!" - Groete Hester


"Baie dankie vir hierdie hoë kwaliteit toespraak. Dit is wat ek ingedagte gehad het. Ek sal definitief weer van julle dienste gebruik maak." - Louise
Van Redenaar tot Super Spreker

 
Die volgende produkte en dienste kan help:
Super Redenaars Spreker

 
Kennisgewing: Die temas vir die 2015 ATKV Redenaars is nou beskikbaar. Plaas jou naam op die nuwe toesprake waglys

WENKE vir 2015 Redenaars

Welkom by Redenaars.co.zaWelkom by Redenaars.co.za

Die No.1 verskaffer van redenaars toesprake, opleiding en afrigting. Ook trotse organiseerders van die jaarlikse Super Sprekers Kompetisie. 

Wat is Redenaars?Wat is Redenaars?

Andries Smit - Besturende Direkteur van Redenaars.co.za gee sy insae oor wat Redenaars is en hoekom dit so belangrik is dat leerders van jongs af moet deelneem.



Wat ons kliënte sê

"Karla is ook nou deur na die semi-finale van die Radikale Redenaars" - Groete Flippie



"Baie dankie! Wat `n oulike toespraak! Ek is skoon opgewonde! Groete Thessa"